School Communicator

  

 Lardies Nuus 

    

Leierskap 

     

Graad R 

      

Borge 

     

Foto's  

    

Speletjies

    

Loop deur ons Skool

Joomla Slide Menu by DART Creations

Sportwinkel



 

                                                     Wen Weekliks met Pick n Pay

Onthou om jul aankoopstrokies van Pick n Pay Cornwall View met u naam en selnommer, asook u kind se naam en klas agter op die strokie te skryf en in die houer in ons voorportaal te plaas. Aan die einde van elke maand word 2 strokies getrek. Daar is 'n koopbewys van R150. vir 'n leerling en 'n slaghuis-koopbewys van R500. vir 'n ouer van ons skool te wen.

                                                  Welkom by Lardies !!

"2012 dra Sy boodskap uit "

Wetenskap is een van ons gunsteling vakke
 


                                              By Lardies het ons elke dag pret !

Die afgelope tyd was dit vir ons lekker om al die nuwe leerlinge te verwelkom, veral ons Graad 1 leerlinge en daarby het ons nog baie pret gehad tydens ons atletiek byeenkoms.

Kyk gerus na van ons atletiek foto's en ook na ons Graad Een maatjies se fotoblad

 


 

Gesels met ons by:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it



Nuwe skoolgelde - Laai hier af


 

 

Wat gebeur by Lardies

Thu Feb 23
Me L Saayman Verjaar
Thu Feb 23
Me T Grobbelaar Verjaar
Fri Mar 09
Me E de Villiers Verjaar
Sun Apr 01
Me A le Roux Verjaar
Mon Apr 02
Me Elsje Visser Verjaar
Mon Apr 02
Me L Smit Verjaar
Mon Apr 02
Me Y Sadie Verjaar

Kalender

M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 1 2 3 4